
BESTELLINGS KAN GRATIS AFGEHAAL WORD BY
COFFEE SNOB,
SPARROW WINKELSENTRUM
(OORKANT WIMPY)
Bestellings voor Maandae 13:00,
kan Woensdae afgehaal word vanaf 09:00
Bestellings voor Woensdae 13:00,
kan Vrydae afgehaal word vanaf 09:00
Tuis aflewering - R30.00
Landswye Aflewering
Courier Guy R99.00
Slegs nie-bederfbare,
gedroogte en gevriesde produkte kan landswyd afgelewer word.
Soet Peri-Peri Sous 250ml
|
Kategorie: |
Spens |
|
SKU: |
Peri-Peri-sous |
|
Prys: |
R 46.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
375ml.
As jy van 'n warm dingetjie hou, is hierdie die een vir jou. Hierdie sous het 'n lekker byt en dit werk perfek saam kaasborde, braaivleis en as vulsel vir knoffelbrode.
Koop twee, een gaan te min wees
ALLERGENE:
By Plaastafel neem ons jou gesondheid en veiligheid baie ernstig op . Ons wil jou bewus maak dat ons in ons kombuis en produksieproses met verskeie allergene werk, insluitend, maar nie beperk tot neute, melk, eiers, koring en soja. Alhoewel ons ons beste doen om kruisbesmetting te voorkom, kan ons nie waarborg dat ons produkte volledig vry is van hierdie allergene nie.
Indien jy enige ernstige voedselallergieë het, beveel ons sterk aan dat jy versigtig is wanneer jy ons produkte gebruik. Jou gesondheid en tevredenheid is vir ons van uiterse belang.