
BESTELLINGS KAN GRATIS AFGEHAAL WORD BY
Â
COFFEE SNOB,
SPARROW WINKELSENTRUM
(OORKANT WIMPY)
Â
Bestellings voor Maandae 13:00,
kan Woensdae afgehaal word vanaf 09:00
Bestellings voor Woensdae 13:00,
kan Vrydae afgehaal word vanaf 09:00
Â
Tuis aflewering - R30.00
Â
Landswye Aflewering
Courier Guy R99.00
Slegs nie-bederfbare,
gedroogte en gevriesde produkte kan landswyd afgelewer word.
Â
Â
Sampioen Soppoeier 100g
|
Kategorie: |
Spens |
|
Prys: |
R 35.00 |
|
{{variant.name}}:
|
{{opt.name}}
{{opt.name}}
|
100g
Hierdie soppoeier is die begin en die einde van enige dis, sop, bredies, pasteie. Die lys gaan aan.
Dit bevat geen preserveermiddels en word gemaak van GMO-vry steengemaalde meel en regte plaasbotter.
Gebruik soos volg:
3-4 eetlepels (40-60ml) soppoeier by 1 koppie koue water om soppe en souse te verdik.
Omdat hierdie mengsel botter en melkpoeier bevat, stoor dit in 'n lugdigte houer in die yskas vir tot 3 maande of in die vrieskas vir 6 maande.
ALLERGENE:
By Plaastafel neem ons jou gesondheid en veiligheid baie ernstig op . Ons wil jou bewus maak dat ons in ons kombuis en produksieproses met verskeie allergene werk, insluitend, maar nie beperk tot neute, melk, eiers, koring en soja. Alhoewel ons ons beste doen om kruisbesmetting te voorkom, kan ons nie waarborg dat ons produkte volledig vry is van hierdie allergene nie.
Indien jy enige ernstige voedselallergieë het, beveel ons sterk aan dat jy versigtig is wanneer jy ons produkte gebruik. Jou gesondheid en tevredenheid is vir ons van uiterse belang.